NewsSchools

Suidies wys hulle artistieke vaardighede

Kuns is nog ‘n gunsteling vak waar leerders geleentheid kry om hul kreatiewe vermoëns te laat seevier.

Die Graad 7 leerders geniet hul senior jaar in die laerskool.

Met nuwe vakke soos Tegnologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is die uitdagings aangenaam.

Kuns is nog ‘n gunsteling vak waar leerders geleentheid kry om hul kreatiewe vermoëns te laat seevier.

Met formele assesserings toon ons leerders begrip en met hardwe werk kom ons die mas op.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button