NewsSchools

‘n Opwindende sport seisoen vir Suidies

Die hokkiespanne het gelykop gespeel en al die netbal en rugby het hul wedstryde gewen.

Suidies is verheug dat ons sportspanne weer teen ander skole kan meeding.

Die leerders is entoesiasties en begeesterd en sien uit na ‘n seisoen vol aksie.

Rugbyseuns wie het deurgedring na die finale proewe van KZN is (van links) Willem Buitendagh, Kyle Fritz, Juan-Dré du Preez, Stefan van den Bergh en Martinus Fritz.

Die naweek se sport teen Southcity was ‘n bewys dat die leerders met groot geesdrif deelgeneem het.

Die hokkiespanne het gelykop gespeel en al die netbal en rugby het hul wedstryde gewen.

Die volgende rugbyseuns het deurgedring na die finale proewe van KZN, Marthinus Fritz (O16), Stefan van den Bergh (O16), Kyle Fritz (O18), Willem Buitendagh (O18) en Juan-Dré du Preez (O18).

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button