NewsSchools

Wintersport die orde van die dag by Suidies

Ons is trots op al die Suidie leerders wat deelgeneem en veral op die leerders wat as helpers gewerk het.

Groot was die opwinding want ons kon vir die eerste keer in drie jaar weer voortgaan met ons jaarlikse wintersportdag. Rugby, hokkie en netbal koors was aan die orde van die dag.

Ons het besoek ontvang van 8 skole en ongeveer 1000 leerders kon meeding op die sportveld. Die veld was ‘n miernes van bedrywighede met Tiago’s, Beaver Creek koffie, Hervormde Kerk en ons eie snoepie wat moes bontstaan om al die honger en dors magies te vul.

Ons is trots op al die Suidie leerders wat deelgeneem en veral op die leerders wat as helpers gewerk het.

Baie dankie aan al die ouers vir die ondersteuning en al die personeel wat so hard gewerk het om die sukses van die dag te verseker.

In graad 1 werk ons baie hard, maar ons speel net so lekker tydens pouses. Ons het geleer van primêre en sekondêre kleure sowel as hoe verskillende kleure gemeng word.

Die graad 1 leerders het dit baie geniet om die konsep in te oefen deur ‘n lekker kuns aktiwiteit te doen.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button