Local news

Nataniël in Concert

Nataniël deel die verhoog van die Hoërskool Suid-Natal met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering.

Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums.

Op Donderdag, 8 Mei om 19:00 het inwoners van Port Shepstone die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ‘n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels.

Nataniël deel die verhoog van die Hoërskool Suid-Natal met die pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering.

Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.

Kaartjies – seatme.co.za.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button