Schools

‘n kwartaal vol opwinding!

Leerders is hard besig om voor te berei vir die eksamens.

Kwartaal 4 is ‘n opwindende en besige kwartaal! Ons leerders is hard besig om voor te berei vir die eksamens. Die formele assesserings begin op 14 November 2022. Ons het krieketwedstryde, swemgala’s, markdae, prysuitdeling en ons groet ons Graad 7 leerders.

Veels geluk aan Liam Venter wat deelgeneem het aan die SA Nasionale Atletiekbyeenkoms in Sasolburg. Hy behaal ‘n goue medalje in die 1200m en bronsmedalje in hoogspring seuns O/10.

Daar het 12 provinsies aan die byeenkoms deelgeneem.

Ons is baie trots op Liam met die uitstekende prestasies wat hy behaal!

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button