Schools
Suid-Natal Primêr sê dankie aan ons gemeenskap!
Die nuwe leierskap vir 2023 is aangewys en opleiding aangebied.
Baie dankie aan ons gemeenskap en kerke wat so getrou met ope harte ons kospakkie-leerders ondersteun en bystaan. Ons waardeer julle insette opreg!
Die nuwe leierskap vir 2023 is aangewys en opleiding aangebied. Die hoofleiers sal by die prysuitdeling aangewys word en deurlopende ondersteuning en opleiding vind plaas.
Ons graad 7 leerder het isolasie in Natuurwetenskap ondersoek. Elkeen moes ‘n koelhouer bou om ‘n ysie gevries te hou vir 6 ure. Interessante idees en ontwerpe is gebruik, wat suksesvol gewerk het.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
