Schools
Pragtige prestasies by Suid-Natal Primêr!
Kayla Jacobs is aangewys as Dux-leerder en Chloé Barnard as naas-Dux.
Suid-Natal Primêr het hul prysuitdelings gehad van 6-8 Desember 2022 vir die verskeie fases.
Pragtige prestasies is behaal met leerders wat distrikte en nasionale kleure in verskeie sportsoorte bereik het.
Uitmuntende akademiese prestasies is behaal.
Kayla Jacobs is aangewys as Dux-leerder en Chloé Barnard as naas-Dux.Die hoofmeisie en hoofseun vir 2023 is onderskeidelik Anne-Bell Pieterse en Tristan Kotzé.
Baie sterkte vir die uitvoer van hul amp.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
