Schools

Lees is die pad na sukses!

Die JP rugby seuns en hokkie bokkies het die geleentheid gekry om aan Port Edward Primary se wintersportdag deel te neem en het die ontsaglik geniet

Ons fokus op lees want dit is in ‘n baie groot mate die bron tot sukses. ‘n Goeie leesbegrip lei to kennis, uitbreiding van die taal en die toepassing daarvan.

Elke kind is, in sy eie reg, ‘n kunstenaar. Picasso sou trots wees op Suid-Natal Primêre skool se Graad 6 kunsleerders. Die uitstralende patroon het ons geleer hoe om op simmetriese wyse te beplan. Suid-Natal Primêre Skool se toekomstige ingenieurs het me ywer en passie gevou aan ‘n origami kraanvoël. Wel gedaag Suidies, julle kunstigheid en kreatiwiteit gaan jou handig te pas kom in die toekoms – julle liggies skyn helder.

Ons JP rugby seuns en hokkie bokkies het die geleentheid gekry om aan Port Edward Primary se wintersportdag deel te neem en het die ontsaglik geniet. Wel gedaan seuns en dogters!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
Tussen die reëls lees – Beteken om gevolgtrekkings te maak uit die trant van ‘n teks, nie die letterlike woorde nie.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button