Schools

Suidies is lief vir lees!

Die onderwysers het die positiewe impak op die leerders se leesvaardighede opgemerk en só is die klasse vol opgewondenheid en kreatiwiteit!

Die Graad 3 leerders by Suid-Natal het ‘n opwindende benadering tot leeswerk ontwikkel deur elke dag tyd te spandeer aan verskillende leesaktiwiteite.

Deur middel van storiesessies en kreatiewe projekwerk, het hulle ‘n liefde vir lees gekweek. Leerders lees uit kleurvolle boeke met pragtige illustrasies van hulle gunsteling karakters.

Die onderwysers het die positiewe impak op die leerders se leesvaardighede opgemerk en só is die klasse vol opgewondenheid en kreatiwiteit!

Hierdie inisiatief het ‘n kultuur van lees in die skool geskep wat leerders se belangstelling in boeke laat groei.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

“Jakkalsdraaie maak”: enige moontlike ekskuus maak.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button