Die Hoërskool Marais Viljoen is ongelooflik trots op Gustav Prinslo, wat op 12 Augustus as die algehele wenner in die kategorie vir voorbereide toesprake in Afrikaans huistaal grade 10 tot 12, aangewys is. Hy het aan die ATKV Redenaarskompetisie se landsfinale rondte deelgeneem en is ook aangewys as die beste taalgebruiker in hierdie kategorie.
U mag ook belangstel in:
Jongman praat die wêreld aan die brand
Drie dring deur na landsfinaal
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier:079 404 5789.



