Local sportSport

Speler van die Wedstryd

Jemma Searle ontvang haar trofee

KFC Mini-Krieket Kids-span het hul eerste van agt toerwedstryde teen die Proteas gespeel.

Die gewilde Protea spelers het die wedstryd naelskraap met 15 lopies gewen. Hulle teken 52 lopies in die toegelate agt boulbeurte aan terwyl KFC Mini-Krieket Kids-span 37 lopies aanteken.

Jemma Searle was benoem as die “Speler van die Wedstryd.”

Sewe toerwedstryde sal teen die Proteas gespeel word. Spanne kan inskryf in die sewe sentrums naamlik, Johannesburg, Pretoria, Durban, Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-London en Bloemfontein. Een uit elke sentrum sal gekies word om deel van die KFC Mini-Krieket Kids toerwedstryde te wees.

Inskrywings: www.kfcminicricket.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button