Ranties spog met hul tweelinge
Laerskool Randhart spog hierdie jaar met vier stelle tweelinge in Graad Een.
Die Ranties wil graag vir die vier families en alle Graad Eens verwelkom by die Rantiesfamilie.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



