ZW035578
KENNISGEWING VAN AANSOEK OM DIE OPRIGTING VAN REKLAMETEKENS / ADVERTENSIEBORDE INGEVOLGE ARTIKEL 32 VAN DIE STAD VAN JOHANNESBURG ADVERTENSIEBORDE VERORDENINGE (2009) STADSRAAD VERWYSINGS NOMMER: PP/C/0926/07/127/OR/SR/NP
NAAM VAN AANSOEKER: Papie Rakabe
POS ADRES VAN AANSOEKER: 112 Kingfisher Road Horison 1724
Tel: 011-760-6669
E- pos: : landus@basecurity.co.za/papie@basecurity.co.za
NAAM VAN EIENAAR VAN PERSEEL WAAROP DIE TEKEN AANGEBRING SAL WORD: Sikender Wadvalla (Chairman)
ADRES VAN EIENAAR VAN PERSEEL WAAROP DIE TEKEN AANGEBRING SAL WORD: 300 Spencer Street Maraisburg Roodepoort
BESKRYWING VAN PERSEEL WAAROP TEKEN AANGEBRING SAL WORD (ERF NOMMER EN Kantoor Park DORPSGEBIED / PLAAS NAAM): CMR Golfclub
ERF / Stand:121/262 FARM PAARDEKRAAL
STRAATADRES VAN DIE VOORGESTELDE TEKEN: 300 Spencer Street Maraisburg Roodepoort
AFMETINGS VAN REKLAMETEKEN: DUBBELKANTIGE DIGITALE ADVERTENSIEBORD (4M X 9M) 11M in Hoogte _____________________________________________ ____________________________________
Besonderhede van die aansoek sal vir `n tydperk van 21 dae vanaf …….01-10-2026…….. (die datum van die eerste publikasie van die kennisgewing beskryf in Artikel 32 van die by-wette) by die Raad ter insae l by die kantoor van die Assistent Direkteur: Departement van Beplanning, BDM
•Buitelug Reklame 6de Vloer Blok A, Metro Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein.
Besware teen die aansoek moet binne `n tydperk van 21 dae vanaf …01-10-2026………. skriftelik by die Raad en die aansoeker ingedien word by bovermelde adresse of by die aangeduide posadres van die aansoeker en die volgende posadres van die Raad, Departement van Beplanning, BDM
•Buitelug Reklame 6de Vloer Blok A, Metro Sentrum, Lovedaystraat 158, Braamfontein, 2017
Reference Number: ZW035578