GalleriesSchools galleries

Hugenote se blink netbalspelers

Hoërskool Hugenote leerders blink uit op verskeie gebiede.

Die Hoërskool Hugenote se skittrende ruiter, Lodelia Marais, is deel van die ruiterkuns-span wat onlangs aan Gauteng Ekurhuleni se finale kwalifiserende rondte (Qualifier 4) deelgeneem het. Die eerste klas was "Ideal time" en die tweede klas was "jump offs". Lodelia is aangewys as victrix ludorum vir albei klasse.  Dit is die eerste keer wat 'n Hugie so 'n toekenning ontvang.
Die Hoërskool Hugenote se skittrende ruiter, Lodelia Marais, is deel van die ruiterkuns-span wat onlangs aan Gauteng Ekurhuleni se finale kwalifiserende rondte (Qualifier 4) deelgeneem het. Die eerste klas was “Ideal time” en die tweede klas was “jump offs”. Lodelia is aangewys as victrix ludorum vir albei klasse. Dit is die eerste keer wat ‘n Hugie so ‘n toekenning ontvang.
Diolinde Visser is Hoërskool Hugenote se hokkiester van die jaar. Sy is gekies vir die Oos-Gauteng A-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi by die Afrikaans Hoër Meisieskool, in Pretoria, deelneem.
Diolinde Visser is Hoërskool Hugenote se hokkiester van die jaar. Sy is gekies vir die Oos-Gauteng A-span wat gedurende die vakansie aan ‘n toernooi by die Afrikaans Hoër Meisieskool, in Pretoria, deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button