NewsSchools

Springs netbalspelers gekies vir SA toernooi

Die toernooi sal van 16 tot 21 Junie plaasvind.

 

Chantelle Brits en Clarissa Jager van Hoërskool Hugenote is gekies is vir die o-14 Gauteng netbalspan wat aan die SA toernooi gaan deelneem.

Also read: Hoërskool Hugenote wen hokkie toernooi

Die toernooi sal van 16 tot 21 Junie by Hoërskool Dr EG Jansen plaasvind.

Follow us on our social media platforms:

Twitter
Instagram
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button