Local newsNews
Vrou val in drein
Dit het die ambulaans dienste amper twee ure geneem om by die toneel aan te kom.
’n Vrou het verlede Donderdag in ’n oop drein in Palm Springs Shopping Centre se parkeerarea geval.
Die parkeer area behoort blykbaar aan die metro.
Also read: Strubenvale open drains a danger to everyone
Die vrou het ’n erge besering aan haar been opgedoen, maar die brandweerdienste was op die toneel om haar wonde to behandel.
Die drein is al vir drie weke oop.
Die metro het nie op ons navrae geantwoord nie.
Follow us on our social media platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



