Local newsNews
Jannies leerders foutloos in tale and wiskunde
Gedurende September het Laerskool Jan van Riebeeck se leerders aan die Conquesta Olimpiade deelgeneem en skitterende uitslae behaal. Die gemiddelde vir die hoofvakke was wiskunde 82 persent, Afrikaans 83 persent en Engels 94 persent. Die volgende leerders het 100 persent in die volgende vakke behaal: • Graad Een: Christiaan Troskie (wiskunde), Caleb Janse van Vuuren …
Gedurende September het Laerskool Jan van Riebeeck se leerders aan die Conquesta Olimpiade deelgeneem en skitterende uitslae behaal.
Die gemiddelde vir die hoofvakke was wiskunde 82 persent, Afrikaans 83 persent en Engels 94 persent.
Die volgende leerders het 100 persent in die volgende vakke behaal:
• Graad Een: Christiaan Troskie (wiskunde), Caleb Janse van Vuuren (wiskunde) en Miané Krause (Afrikaans)
• Graad Twee: Logan Orton (Engels) en Dawie van Nieuwenhuizen (Afrikaans)
• Graad Drie: Lené Kloppers (Afrikaans en Engels)
• Graad Vier: Mikayla Coetzee (Afrikaans en natuurwetenskappe)
Follow us on our social media platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



