Local newsNews

Laerskool Christiaan Beyers se Graad Eens is reg vir 2022

Laerskool Christiaan Beyers se nuwelinge geniet hul eerste dag.

Daar was Woensdagoggend groot opgewondenheid toe die eerste skooldag vir 2022 aangebreek het. Dit was veral ’n groot dag vir duisende Graad Een leerders wat met “grootskool” begin het. By Laerskool Christiaan Beyers het dinge seepglad verloop.

Anje Booyse glimlag van oor tot oor.
Pieter Jansen van Vuuren het sy eerste dag by Laerskool Christiaan Beyers geniet.

Follow us on our social media platforms:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button