Local newsNews

Marno is by die huis!

Daar sal ook maandelikse opvolg besoeke aan die Netcare Garden City Hospitaal wees.

Marno Muller (5), die seuntjie wat meer as drie weke gelede by sy kleuterskool gewurg het, is gistermiddag (Woensdag) uit die hospitaal ontslaan.

Alhoewel hy vir ‘n wyle steeds fisio-, spraak-, en arbeidsterapie sal moet ondergaan sal hy nou tuis kan aansterk.

Daar sal ook maandelikse opvolg besoeke aan die Netcare Garden City Hospitaal wees.

Marno het op 26 Mei by sy kleuterskool in Brakpan by ‘n glyplank afgegly het, terwyl die toutjie van sy kappietop verstrengel geraak het.

Dit het stywer om sy nek getrek en daartoe gelei het dat hy verwurg het.


READ MORE: 

Marno is op die herstelpad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button