Die Voue Landbou-unie se Springs-tak het verlede Woensdag hul maandelikse vergadering by die Rus ‘n Bietjie saal gehou. Tydens die vergadering is die organisasie se drie bome van die jaar, naamlik die Kannasboom, die Afrikaanse Wattel en Kaapse Malgas bespreek onder die onderwerp van omgewingsbewustheid. Die tak se volgende vergadering sal 13 September om 14:00 plaasvind.
Follow us on our social media platforms:



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



