News

VLU leer oor Solidariteit

Die VLU dames vergader elke tweede Woensdag van die maand.

Die Vroue Landbou Unie se Springs-tak het verlede Woensdag hul maandelikse vergadering gehou. Martie de Villiers, voorsitter van Solidariteit Helpende Hand se Spring-tak, het die vroue meer van Solidariteit vertel, asook hoe om by die organisasie betrokke te raak. Die tak se volgende vergadering is op 12 Oktober.

Follow us on our social media platforms:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button