News
Kinders laat die wiele rol
Die wedrenne het Saterdag 24 September by Die Agterplaas plaasgevind.
Die ATKV-Damestak Springs het op 24 September ‘n fietsryprojek by Die Agterplaas aangebied. Hulle het die projek saam met Springs Voortrekkers se boeredag gehou en kinders vanaf ouderdomme een tot agt het aan die fietswedren deelgeneem.
Follow us on our social media platforms:


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







