
Die Springs Rugbyklub bied op 25 Februarie ’n rugbydag aan.
Die rugbydag is deel van die klub se 100ste bestaansjaar en almal word uitgenooi om die dag te ondersteun.
Die wedstryde word op Olimpia Park in Springs beslis. Die dag begin met die o21 spanne van Springs teen Edenvale om 10:30.
Daarna volg Heidelberg teen Northam 3, Benoni teen Middelburg, Northam teen Vereeniging en in die hoof wedstryd is dit Springs se eerstes teen Klerksdorp.
Follow Us: Facebook: Twitter: Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



