Local newsNews

Hugenote hokkiespan wen NWU-prestige reeks

Die span vier hul prestasie met goue medaljes.

Hoƫrskool Hugenote se o14B-dogters hokkiespan het gelykop met Noordheuwel goud verwerf tydens die NWU-prestige reeks finale.

Die twee spanne het meegeding vir die eerste en tweede plek, maar het gelykop gespeel en deel dus die eerste plek.

Spelers van albei spanne spog nou met goue medaljes om die nek, en Hugenote dra die trofee nadat hulle die munt-gooi vir dit gewen het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button