NewsSport

Ou Ryperd moes sweet vir ‘n wen

Springs het gesukkel om aan die gang te kom.

Springs Rugbyklub het op 27 Mei ’n moeilike wegwedstryd beleef teen Vereeniging in die Peregrine Liga.
In die eerste helfte het Ou Ryperd die wind van voor gekry en het gesukkel om Vereeniging se doellyn oor te steek en genoegsame punte aan te teken.
Teen halftyd was Springs met 29–12 agter gewees.
In die tweede helfte het Springs hulself reg geruk en met mening ingeklim.

Also read: Rugbyklub se vieringe in volle swang

Vereeniging kon in die tweede helfte geen verdere punte aangeteken met nie terwyl Springs 19 punte ingesamel het.
Springs se punte was as volg aangeteken:
Drieë: Thabu Tau, Thinus Ueckermann, Sweef Potgieter, Pieter Nel en Armand Jordaan.
Brandan Hewitt het die res van die punte met sy skopskoen aangeteken.
Springs speel hulle volgende wedstryd teen Benoni op Olimpia Park in Springs op 3 Junie.

Follow Us: FacebookTwitterInstagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button