Local newsNews
Help behoeftiges só
Die voedsel en geskenke sal onder behoeftige persone in die dorp versprei word.

Solidariteit Helpende Hand se Springs-tak gaan op 16 en 17 Desember in die Springs Mall wees om nie-bederfbare voedsel asook geskenke vir seuns en meisies tussen die ouderdom van twee en 18 jaar in te samel.
Die publiek wat nie op hierdie twee dae hul weg oopsien om by die Springs Mall uit te kom nie, kan ook skenkings aflewer te Kentsirkerl 68, Petersfield of kontak die voorsitter van die tak, Martie de Villiers by 082 579 9755.
Die voedsel en geskenke sal onder behoeftige persone in die dorp versprei word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



