Local newsNews

Pretdag lok talle kinders

Die pretdag het Saterdag 17 Februarie plaasgevind.

Talle gesinne het die afgelope naweek die Waatlemoen Pretdag wat deur Die Springs Voortrekker Kommando aangebied is, bygewoon.

Dit het Saterdag te Agterplaas plaasgevind. Kinders is op hierdie warm dag deur ‘n glip- en glybaan en verskeie speletjies vermaak.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button