Local newsNews

Verspring-atleet maak reg vir SAs

Nevaeh gaan binnekort haar skool by die SA kampioenskappe verteenwoordig.

Laerskool Selection Park se Nevaeh Schroeder gaan binnekort die skool se naam by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe hooghou.

Die kampioenskappe vind vanaf 24 tot 26 Maart by Oscar Mpete Stadion te Limpopo plaas en Nevaeh gaan haar skool in die o13 verspring verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button