Die Springs-tak van die Vroue Landbou Unie het Woensdagmiddag hul maandelikse vergadering verruil vir 'n heerlike uitstappie na die PJ Gardens Kwekery in Dersley. Die lede het in 'n ontspanne atmosfeer gekuier en meer van plante geleer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.