Laerskool Jan van Riebeeck het verlede week gasheer op die rugbyveld gespeel teen Laerskool Selectionpark.
Beide dié twee skole se rugby seuns het hul harte uitgespeel.
Die uitslae was:
- o9: Jan van Riebeeck 17 – Selectionpark 10
- o10: Selectionpark 24 – Jan van Riebeeck 7
- o11: Jan van Riebeeck 10 – Selectionpark 0
Tweede span: Selectionpark 24 – Jan van Riebeeck 5
Eerste span: Selectionpark 11 – Jan van Riebeeck 10.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




