Wian Badenhorst (Graad Ses) van Laerskool Selectionpark is gekies vir die Valke A-rugbyspan en gaan vanaf 12-15 Junie aan die provinsiale jeugweek in Klerksdorp deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!