Die Laerskool Jan van Riebeeck se o9 rugbyspan het onlangs die Valke finaal gewen. Hulle het by Hoërskool Die Anker teen Laerskool Rynfield met 5-0 as oorwinnaars uit die stryd getree.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!