Local newsNews

Skoolhoof nie enigste bejaarde

Die leerders was baie vindingryk met hulle uitrusings.

Die Laerskool Selectionpark se skoolhoof, André du Plessis het op 7 Junie sy 65ste verjaarsdag gevier.

Die leerders het nie die kans laat verby gaan om gewone klere aan te trek nie en het soos bejaardes by die skool opgedaag sodat hul hoof darem nie soos die enigste ‘ou mens’ voel nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button