Local newsNews
Hugies jukskeispelers is akkuraat
Die Hoërskool Hugenote se jukskeispanne het besonder goed gevaar.
Die Hoërskool Hugenote se o19B jukskei spanne het onlangs by die Oos-Gauteng Jukskei Distrik Skole Liga skoonskip gemaak.
Dié leerders het hulle skool se naam hoog gehou en uitmuntende plekke behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




