Local newsNews

Danser woeker met sy talent

Dawsyn het tydens die vakansie goed by die South African National Championships gevaar.

Dawsyn Janse van Rensburg van die Hoërskool Hugenote het tydens die afgelope vakansie sy skool se naam hoog gehou by die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste.

Hy het behoorlik met sy talent gewoeker en met armsvol prestasies weggestap.

Dawsyn het die volgende verwerf tydens dié kampoenskap:

  • Goud – contemporary dance solo
  • Goud – open (Bollywood) dance solo
  • Silwer – hip-hop dance solo
  • Silwer – jazz dance solo
  • Silwer – hip-hop dance group
  • Silwer – musical character dance group

Dawsyn is ook gekies om deel te vorm van die 2025 SACOPA span wat Suid-Afrika in Los Angeles gaan verteenwoordig.



LEES OOK: Letter: Metro must do more to stop carnage on our roads

LEES OOK: Pottas ongeluk opvolg: Ma en dogters sterk nog in hospitaal aan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button