Local newsNews
Mnr en Mej Hugie 2024 word gekroon
Die kroning van mnr en mej Hugie is 'n hoogtepunt op die skool se sosiale kalender.
Die HoĆ«rskool Hugenote het op 12 Oktober hulle Mnr en Mej Hugie vir 2024 tydens ‘n glansgeleentheid by die Burgersentrum gekroon.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




