Springs Rugbyklub vereer top spelers
Tydens die funksie is die klub se bestuur bedank en die spelers wat reg deur die jaar hard gewerk het is vereer.
Die Springs Rugbyklub het op 29 November ‘n suksesvolle seisoen gevier tydens die klub se afsluiting en prysuitdeling.
Tydens die funksie is die klub se bestuur bedank en die spelers wat reg deur die jaar hard gewerk het is vereer.
Die spelers wat toekennings op die aand ontvang het, was:
• Eerste span
Mees opkomende speler: Junaide Seedat.
Meeste drieë gedruk: C-Jay Strauss.
Meeste punte aangeteken: André Smith.
Belowendste voorspeler van die jaar: André Stroiz.
Belowendste agterspeler van die jaar: PJ de Beer.
Speler van die jaar: C-Jay Strauss.
Sportman van die jaar: James Campbell.
• Tweede span
Spelers van die jaar: Gerhard Jordaan en Wynand Roux.
Agterspeler van die jaar: Andries Kruger.
• o21 span
o19 speler van die jaar: André Coetzee.
o21 spelers van die jaar: Dealine Prinsloo en Leo Kluin.
Junior speler van die jaar: Tiaan Boshoff.
ALSO CHECK: Triomf in die kryt vir bokser
ALSO CHECK: Sensei bereik nuwe mylpaal






