Local newsNews
Mej Springs maak hart oop vir kinders
Bejandri beoog om 'n verskil in die gemeenskap te maak.
Mej Springs 2024, Bejandri Lourens het tydens die feesseisoen haar deel vir die gemeenskap gedoen.
Aan die einde van 2024 het sy ‘n projek van stapel gestuur om verskeie items bymekaar te maak, wat sy aan die gemeenskap wou oorhandig.
Sy het op 22 Desember daad by die woord gevoeg en speelgoed en toiletware aan Huis Talita in Brakpan oorhandig.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



