News

Atlete haal uit en wys by interlaer

Aanskoulike atletiek was aan die orde van die dag.

Atlete van verskeie laerskole van die dorp het op 4 en 6 Februarie aan die jaarlikse interlaer atletiekbyeenkoms by die Laerskool Christiaan Beyers kragte gemeet.

Ten spyte van die erge hitte was die atlete slaggereed en is behoorlik laat spaander om punte bymekaar te skraap.

Atlete het aan verskeie baan- en velditems deelgeneem, waar punte toegeken is om verder te kwalifiseer vir die Groter Springs byeenkoms, gevolg deur die D5-byeenkoms, Gauteng kampioenskappe en uiteindelik die SAs.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button