Die personeel en leerders het aan die een myl (1.6 km) deelgeneem.
Verskeie leerders en persooneellede van die Hoërskool Hugenote het die afgelope naweek aan die Midmar Myl deelgeneem en goed gevaar.
Jessica Scorgie, Herman Rens (onderwyser), Mats du Preez en Bjorn du Preez het die agt myl (12.8 km) vir liefdadigheid geswem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.