Local newsNews

Lefra bied voorskou van komedie

Vlerksleep sal Sondagaand by die NG Kerk Springs-Oos afskop.

Lefra Produksies se splinternuwe komedie, Vlerksleep, bied Sondag ‘n voorskou aan. Die vertoning sal om 19:00 by die NG Kerk Springs-Oos in Casseldale afskop.

Die komedie se premiere sal vanjaar by die KKNK in Oudtshoorn vanaf 1 tot 3 April te siene wees.

Die rolle word deur bekendes soos Richard van der Westhuizen, Bertha Le Roux-Wahl, David James en Elma Potgieter vertolk.

Besprekings vir Sondag se vertoning kan by www.LTIckets.co.za gedoen word of skakel 011 815 3000 vir meer inligting.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button