Local newsNews
Striders verkies nuwe komitee
Die nuwe komitee sal vir die volgende drie jaar op die Strides se bestuur dien.
Die Springs Striders Atletiek Klub het op 9 Maart hul jaarlikse algemene vergadering by Veritas Kollege gehou.
Tydens die vergadering is ‘n nuwe komitee verkies wat vir die volgende drie jaar op die bestuur sal dien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



