Local newsNews

Medalje oes vir lyndansers by Nasionale Country and Western kompetisie

Al die dansers het op die podium geïndig by vanjaar se National Country and Western Open Classic Kompetisie.

Drie dansers van Fabulouz Line Dansers het op 5 April by Cosy Corner in Brakpan, aan die National Country and Western Open Classic Kompetisie deelgeneem.

Hulle het baie goed gevaar en al drie dansers het medaljes in die beginnersafdeling ontvang.

Hulle is:
Jade Schoeman (eerste plek), Charlene du Preez (tweede plek) en Zelna Venter (derde plek).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button