Local newsNews

Afriforum en GPF ruk park in Struisbult reg

Samewerking het die omswaai van die parkie se voorkoms gebring.

Die voorsitter van Struisbult se GPF het onlangs uitgereik na Petro Kirton, AfriForum se voorsitter vir die area, om ‘n park skoon te maak.

Die park, geleë by Kingfisherstraat 195, is op 25 Mei onder hande geneem deur AfriForum, die GPF en ander inwoners van die area.

AfriForum het toerusting bygedra in die vorm van hul trekker, “bush cutters” en kettingsae.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button