Local newsNewsSchools
Laerskool Selection Park wys Mnr en Mej Parkie aan
Daar was wenners, eerste prinse en prinsesse en Meneer en Mejuffrou fotogenies aangewys.
Laerskool Selection Park het onlangs hul Mnr en Mej Parkie kompetisie aangebied, waar elke groep van twee grade ‘n wenner, eerste en tweede prins of prinses opgelewer het. Daar was ook Mnr en Mej Fotogenies.
Die parade het oor twee aande plaasgevind, 18 en 19 Junie, in die skool se Lé-Encore teater.
Die skool se waarnemende hoof, Johnny Oosthuizen, is baie trots op elke deelnemer en dankbaar vir die personeel se werk agter die skerms om die aande ‘n sukses te maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






