Local newsNews

Bokkieweek roep Parkies nader

Laerskool Selection Park is baie trots op die twee dogters se prestasies.

SELECTION PARK – Twee van Laerskool Selection Park se netbalspelers is gekies vir die Oos-Transvaal Bokkieweek o13-netbalspan en gaan van 7 tot 11 Julie aan die toernooi in Naboomspruit deelneem.

Die twee netbalsterre is Rodey Senekal en Johané Bekker.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button