Local newsNews
Selection Park redenaar gaan nasionale ronde toe
Die Graad Ses-leerder gaan in September by Wits Universiteit haar spreekbeurt kry.
Estelle Botha, ’n Graad Ses-leerder aan die Laerskool Selection Park, het gekwalifiseer om in September aan die nasionale ronde van die Interskole Redenaarsliga by die Universiteit van die Witwatersrand deel te neem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



