Local newsNews
Selection Park leerder by provinsiale korfbaltoernooi
Die Graad Vier leerder is deel van die o11 Ekurhuleni-Oos span.
Kimberleigh Krestel, ’n Graad Vier-leerder aan die Laerskool Selection Park, het verlede week deelgeneem aan die provinsiale korfbaltoernooi in Pretoria as deel van die o11 Ekurhuleni-korfbalspan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



