Lang lys spelers uit Ekurhuleni Oos gekies vir nasionale ringbalspanne
Die distrik vaar goed in hul spel en word daarvoor beloon met nasionale erkenning.
Spelers van Ekurhuleni Oos Ringbal is onlangs gekies vir die 2025 Ringbal SA-spanne, en die lys van uitblinkers is lank. Die volgende spelers sal hul streek landwyd verteenwoordig:
Senior Dames Ringbal SA Uitnodiging
• Dominique Chapman
• Vallerie van Tonder
Senior Dames Ringbal SA Presidente
• Bianka Jacobs
• Ashley Posthumus
• Mckayli Botha
• Nolwazi Madonsela
Senior Dames Ringbal SA Presidente Uitnodiging
• Denise Rayner
Veterane Mans Ringbal SA
• Wouter Boyens
Veterane Mans Ringbal SA Uitnodiging
• Chris Cloete
• Hendrik Hattingh
• Ignus Dreyer (kaptein)
Meester Mans Ringbal SA
• Tommy Chapman (leen speler aan Sedibeng)
o23 Mans Ringbal SA
• Connor Wilson
• Stephan Kriel
o20 Mans Ringbal SA Uitnodiging
• Ruan Roets
• Seth van der Ryst
• Xavier Erasmus (kaptein)
Senior Dames Ringbal SA Uitnodiging Spanbestuurder
• Elize Chapman
o20 Dames Ringbal SA Spanbestuurder
• Dominique Chapman
Ringbal SA Skeidsregter
• Sus Louw
Ringbal SA Uitnodiging Skeidsregter
• Flippie Bronkhorst
o11 Dogters Ringbal SA Uitnodiging
• Ziva Esterhuizen (kaptein)
o11 Seuns Ringbal SA
• Clayton Beck
• Justin-Lee Marcus
• Logan van Rooyen
• Luan Cantamessa
• Zion Marcus
o13 Seuns Ringbal SA
• Tihan Krüger (leen speler aan Limpopo)
o15 Dogters Ringbal SA
• Jolene Taljaard
• Joline Dreyer
• Kaleigh Huebsch
• Katelyn Germishuys
o15 Dogters Ringbal SA Uitnodiging
• Zene Boyens
• Juane Hammel
• Leane Botha
• Mieke Esterhuizen
o18 Dogters Ringbal SA
• Jessica Huebsch
o18 Dogters Ringbal SA Uitnodiging
• Delani de Villiers
• Charney Buchanan
• Claudie Dreyer
o18 Dogters Ringbal SA Presidente
• Kaylin Marais
• Leigh-Anne Grobler
• Hestie Britz (kaptein)
• Antoinette de Lange
• Xureldi Botha
• Zanica Prinsloo



