Local newsNews

Laerskool Selection Park se eerste kriekespan stap weg met oorwinning teen Duduza

Ayden Green het ’n indrukwekkende 109 lopies van net 55 balle aangeteken.

Laerskool Selection Park se eerste krieketspan het Duduzamet 100 lopies geklop in ‘n onlangse wedstryd.

Parkies het eerste gekolf en 212 lopies aangeteken in 20 beurte, met ‘n verlies van vier paaltjies.

Duduza het tweede gekolf, en 112 lopies aangeteken in 20 beurte, met ‘n verlies van ses paaltjies.

Parkies se Ayden Green het 109 van sy span se lopies aangeteken met 55 balle.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button